Slow Cooker: Lasagne

Ingredients

  • Lasagne Plate
  • 500 g maalvleis
  • 1 t Italianse spesery
  • 4 k spagetti sous
  • 1/3 k water
  • blikkie gesnyde sampioene
  • 2 k ricotta kaas
  • 2 k mozarella kaas

Preparation

Step 1

1. Sit helfte van lasagne pasta op boom van slow cooker
2. Bruin maalvleis, voeg speserye by, sit helfte van maalvleis oor pasta
3. Plaas helfte van sous en water, helfte van sampioene, helfte ricotta,
helfte mozarella oor die vleis. Herhaal lae
4. Sit deksel op en kook vir 5 ure op Laag