Keyingredient.com uses cookies so that we can provide you with the best user experience and to deliver advertising messages that are tailored to your interests. By continuing to browse the site, you are agreeing to our use of cookies. To manage your cookies on this site, click here. OK
Menu Enter a recipe name, ingredient, keyword...

Pynappel Ham

By

Van Bill Rose

Google Ads
Rate this recipe 0/5 (0 Votes)
Pynappel Ham 1 Picture

Ingredients

  • 1 gerookte been-in ham 14-16 pond
  • 4 k pynappelsap
  • 1 duim vars gemmer, geskil en gesny
  • 4 stukkies knoffel
  • 12-16 naeltjies
  • 1/4 k Dijon mostert
  • 1 k ligte bruin suiker
  • 10 pynappel ringe
  • 10 marishino kersies

Details

Preparation

Step 1

1. Kook pynappelsap, gemmer en knoffel in pot en dan prut vir 25 min totdat
vloeistof met die helfde verminder het. Sit eenkant
2. Voorverhit oond tot 350 F
3. Sny dik skil en meeste vet van die ham af. Sny diamant patroon in die \
ham en sit naeltjies in diamant hoeke in.
4. Smeer mostert oor die ham en druk die suiker op die ham vas.
5. Rangskik die pynappels oor die ham en steek met tandestokkies vas. Sit
kersies in die middel van die pynappelringe met stokkies vas.
6. Plaas ham in vlak oondskottel en giet pynappelsap oor in skottel.
7. Bak ham vir 1 1/2 uur, giet sous oor ham elke 15 min.

Review this recipe