Pannekoek
By csiegling

Ingredients
- 2 Koppies meel
- 10 ml Bakpoeier
- 2 ml sout
- 2 eiers
- 250 ml melk
- 250 ml water
- 12.5 ml asyn
- 25 ml olie
Details
Servings 15
Preparation
Step 1
Meng die nat bestanddele en voeg dit by die droe bestanddele. Klits goed en bak in 'n warm pan. Dien op met kaneelsuiker.
Review this recipe