0/5
(0 Votes)
Ingredients
- 150 ml klapper
- 300 ml kookwater
- 500 g gebraaide beesvleis
- 50 ml meel
- 1 E kerrie
- 227 g pynappel en stroop
- 1 klein soet rissie gekap
- 2 E blatjang
- 1 blokkie beesaftreksel
- 1/2 t sout
Preparation
Step 1
Voeg kerrie en meel by vleis en braai nog 5 min. Plaas alles saam in slow cooker en kook 30 min op hoog of 5H op laag.