Casserole: Mac 'n Cheeseburger
By csiegling

Ingredients
- 500 g Maalvleis
- 2 K gensyde sampioene
- 1 K gekapte rooi en geel rissie
- 1/2 K gekapte uie
- 1/2 K gekapte seldery
- 1 blik (14oz) stowe tamaties, nie gedreineer
- 1 blik ( 284ml) lae vet sampioenroom sop
- 2 K ongekookte volgraan elmboog pasta
- 2 E Worceshershire sous
- 1 E chili poeier
- 1/4 K gerasperde Cheddar kaas
Details
Preparation
Step 1
Kook maalvleis tot bruin, voeg by sampoioene, rissie, uie seldery. Kook vir 3 min. Plaas alles in 2L bak. Voeg by die res van die bestanddele, behalwe die kaas, en roer. Bak oop teen 400F (200C) tot pasta sag is +- 50 min. Strooi kaas bo-oor.
Review this recipe