Sop: Geroosterde Squash en Appel
By csiegling

Ingredients
- 1 groot squash bv butternut geskil en geblok
- 2 medium uie, geskil en kwarte gesny
- 2 knoffelhuisies
- 2 appels geskil, ontpit, in kwarte gesny
- 2 E ekstra virgin olyf olie
- sout
- chili poeier (opsioneel)
- 4 K groente aftreksel
Details
Preparation
Step 1
Meng squash, uie, knoffel en appels met olie in bakplaat. Geur met sout (+peper), bak in oond 400F tot sag, om en by 40 min. Plaas groente in voedselverwerker met 2K aftreksel en meng. Voeg eleidelik meer vloeistof by. Geur met nog sout en chili poeier. Verhit en sit voor.
Review this recipe