Mars Bar Vierkante
By csiegling

Ingredients
- 4 Mars Bars, gekap
- 125 ml botter/margarien
- 750 ml Rice Krispies
- 250 ml Choc Chips
- 60 ml botter/margarien (ekstra)
Details
Servings 36
Preparation
Step 1
Smelt Mars Bars in die eerste hoeveelheid botter. Haal van die stoof af. Voeg Rice Krispies by en roer totdat bedek. druk in geoliede 9x9" (22x22cm) pan.
Smelt choc chips in die tweede hoeveelheid botter oor lae hitte. Sprei oor die Rice Krispie mengsel. verkoel en sny in 36 blokkies.
Review this recipe