Klapperys

By

Hybrie se resep

Ingredients

  • 4 K Klapper
  • 1 Blik Kondensmelk
  • 4 K Versiersuiker
  • 1 Mespunt kremetart
  • Knippie sout
  • 1 t Vanilje

Preparation

Step 1

* Knie goed deur
* Kleur helfte pienk
* Druk in gesmeerde bak
* Sny in blokkies
Geniet