Beskuit: Kondensmelk Beskuit

Ingredients

  • 1.5 kg bruismeel (12K meel +6E bakpoeier)
  • 250 g margarien
  • 250 ml suiker
  • 1 blik kondensmelk
  • 10 ml sout
  • 1.5-2 blikkies water
  • 15 ml anys

Preparation

Step 1

Sif die droe bestanddele saam en meng anys in. Vryf die margarien in. Voeg die kondensmelk en water by. Meng goed tot 'n stywe deeg vorm. Bak teen 180C vir 60 min.